

Stopped· since Aug 15, 2025
- 308
- days it ran
- 1
- relaunches
Ad copy
Hierdie unieke Kinderbybel fokus op God se vyf kernbeloftes, elkeen pragtig geïllustreer as 'n geskenk om dit vir kinders verstaanbaar te maak: 1. God het my oneindig lief ❤️ 2. Deur Jesus is ek God se kind ✝️ 3. Die Heilige Gees wys my hoe om te lewe 🕊️ 4. Ek is deel van God se familie 👨👩👧👦 5. Jesus vergewe al my sondes 🌱 Elke storie het bo-aan ’n geskenk-ikoon asook ’n geloofsbeginsel en gebed wat die kernbeloftes verder beklemtoon. Kyk ook uit vir die prettige muisgesin in al die illustrasies! Beskikbaar by verskeie boekwinkels naby jou en aanlyn by Takealot. Spesiale afslag op grootmaatbestellings – besoek ons webwerf vir meer inligting.
Like this ad? Make it yours.
Crush rebuilds this exact creative around your product — your brand, your colors, your offer — in about a minute.






