Ruan Griessel Coaching Facebook ad: “As 'n nuwe pa van 'n tweeling het…”

Ran for 1 day, from July 27 to July 28, 2026, the last day Crush saw it.
Run by Ruan Griessel Coaching on Facebook. Crush is not the advertiser and does not verify its claims. See this ad in Meta's Ad Library(opens in a new tab)
Want an ad like this for your product?
Crush makes new ad images for your product from this ad: your logo, your product photo, your offer.
Trials from $19.95 USD, then $79.95 USD a month. Cancel anytime.
About this ad
- Meta Ad Library ID
- 2504586749966370
- Platforms
- Facebook, Instagram, Audience Network, Messenger and WhatsApp
- Relaunches
- 0
Ad text
As 'n nuwe pa van 'n tweeling het ek een ding baie vinnig besef...Ons as ouers moet nie net sterk wees vir onsself nie, Ons moet sterk wees vir hulle.💪👶 Maar tussen werk, kinders, stres en die lewe is dit maklik om jouself heel laaste te sit. Dit is presies hoekom ek doen wat ek doen. Met meer as 10 jaar se ervaring as 'n internasionaal gekwalifiseerde Body Transformation Expert het ek al meer as 5000 mans en vroue gehelp om hul liggame en selfvertroue terug te kry.⭐ My coaching is al deur meer as 5000 mense gebruik, insluitend Afrikaanse kunstenaar Dirk van der Westhuizen en voormalige Mej. Suid-Afrika 2024, Mia le Roux. 💪 Maak nie saak of jy wil: ✅ Gewig verloor ✅ Spiere bou ✅ Fitter en gesonder raak ✅ Meer energie hê ✅ Weer goed voel wanneer jy in die spieël kyk ...ek help jou stap vir stap om daar te kom. Wat jy kry: ✔️ Persoonlike Dieetplan ✔️ Persoonlike Oefenplan (Gym of Huis) ✔️ Supplement Voorstelle (Opsioneel) ✔️ Check-ins & Aanpassings Elke 2 Weke ✔️ WhatsApp Ondersteuning ✔️ 15% Afslag op NPL Supplements 🤍 Verwag julle 'n baba of is julle nuwe ouers? Ek help ook pa's, mammas en ouers-to-be met planne wat by hierdie nuwe fase van julle lewe pas. ✔️ Voeding wat jou liggaam optimaal ondersteun ✔️ Maklike planne wat werk al is jy besig ✔️ Voedingsondersteuning vir borsvoedende mammas ✔️ Help jou om ná swangerskap weer sterk, gesond en selfversekerd te voel Jy hoef nie op 'n mal dieet te gaan of ure in die gym deur te bring om resultate te kry nie. Jy het net die regte plan, die regte ondersteuning en iemand nodig wat jou verantwoordbaar hou. 🌍 Aanlyn coaching beskikbaar wêreldwyd. Ek werk reeds met kliënte regoor die wêreld. 🏆 Sluit aan by meer as 5000 mense wat reeds hul transformasie saam met my begin het. 📲 Stuur vandag vir my 'n WhatsApp en kom ons begin jou transformasie. 💙 Sterk vir jouself. Sterk vir jou gesin. Sterk vir die lewe. 💪👶








