

Stopped· since May 29, 2026
- 19
- days it ran
- 1
- relaunches
Ad copy
Berry wil graag ’n slaaptydgebed sê, maar wat as God hom nie oor die storm kan hoor nie? En wat as God al gaan slaap het? Handjies gevou vir Jesus is ’n bekoorlike Christelike prenteboek wat die verhaal vertel van twee beertjies, Elder en Berry, wat ontdek dat God altyd gereed is om na ons gebede te luister. Hierdie tydlose storie moedig kinders aan om met God te praat wanneer hulle gelukkig en vol vreugde is, wanneer hulle hartseer of bekommerd is, en wanneer hulle hulp nodig het. Die bekroonde skrywer Hilary Robinson se duidelike, eenvoudige teks word aangevul deur Mandy Stanley se pragtige illustrasies. Vol warmte en omgee, is Handjies gevou vir Jesus ’n boek wat vir ’n leeftyd gekoester kan word terwyl kinders hul eie geloofsreis begin. Formaat: Hardeband Lengte: 32 bladsye Uitgewer: Christian Media Publishing Kids (CMP Kids) Beskikbaar by verskeie boekwinkels naby jou en aanlyn by Takealot. Spesiale afslag op grootmaatbestellings. Besoek ons webwerf vir meer inligting.
Like this ad? Make it yours.
Crush rebuilds this exact creative around your product — your brand, your colors, your offer — in about a minute.







